Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Uitspraak voorbehou in Motata se aansoek

2012-08-16 12:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Noord-Gautengse hooggeregshof het uitspraak voorbehou in die aansoek van die omstrede regter Nkola Motata om weer as regter op te tree ondanks die hangende tugproses teen hom.

Motata is in 2007 op spesiale verlof geplaas nadat hy onder die invloed van drank met sy luuksemotor deur die tuinmuurtjie van ’n Johannesburgse sakeman Richard Beard gebars en ná die ongeluk rassistiese opmerkings teenoor omstanders gemaak het.

Die ondersoek van die Regterlike Dienskommissie (RDK) oor die vraag of Motata skuldig was aan growwe wangedrag kon nie vorder nie omdat daar eers gewag is vir die afhandeling van sy dronkbestuursaak.

Hy is in 2009 in die landdroshof skuldig bevind aan dronkbestuur, maar het teen die uitspraak geappelleer. Eers nadat sy appèl in 2011 misluk het, kon die RDK met ’n tugondersoek voortgaan.

Dit is egter weer uitgestel toe Motata sy jongste aansoek in November 2011 teen die minister van justisie, die RDK en AfriForum by die hof ingedien het.

AfriForum het saam met die minister van justisie en die RDK, Motata se aansoek teengestaan.

AfriForum se regsverteenwoordiger, Willie Spies, het gesê dat AfriForum besorgd is oor die integriteit van die regbank. Dit is hierdie besorgdheid wat AfriForum noop om op te tree teen individue wat daardie integriteit bedreig.

Dit is in belang van die regbank dat Motata nie op die bank sit terwyl ernstige klagtes van wangedrag en rassisme teen hom ondersoek word nie.

Uitspraak is voorbehou.

– Nuus24

– Volg Nuus24 op Twitter
  
 

Lees meer oor: nkola motata  |  dronkbestuur  |  hof  |  regters
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Petrus Boshoff sê... Vir n skelm politieke prokureurtjie is R/€ 12,32 seker goed as jou bribe in Euro's betaal word !!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.