Uitspraak kan Malema 'maak of breek'

2011-11-10 08:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Politieke ontleders sê die uitspraak van Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, se tugverhoor, kan sy politieke loopbaan maak of breek.

Malema en vyf ander beamptes van die jeugliga word daarvan beskuldig dat hulle verdeelheid saai in die regerende party. Die ANC het gesê hy sal om 10:00 'n mediakonferensie hou om die uitslag van die verhoor bekend te maak.

Die ANC het op 30 Augustus die tugverhoor teen Malema begin – die tweede een in 18 maande.

Die eerste dat van die verhoor is gekenmerk deur geweld, waarna ANC-beamptes die verhoor na 'n ander lokaal verskuif het.

Senior ANC-leiers insluitend Winnie Madikizela-Mandela, Tokyo Sexwale en Fikile Mbalula het in Malema se guns getuig.

Op die laaste dag van die verhoor het Malema erken dat hy foute gemaak het.

Intussen is die polisie en die metropolisie op 'n hoë gereedheidsgrondslag in die Johannesburgse middestad.

President- en Sauerstraat is weens sekuriteitsredes teen 07:00 gesluit, het hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, gesê.

"Ons beamptes monitor die situasie by Luthuli-huis. Hulle sal vir die res van die dag daar wees."

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

– Watter implikasies hou die uitspraak in Malema se tugverhoor vir die ANC as party? Stuur jou mening na terugvoer@nuus24.com.

Lees meer oor: julius malema  |  politiek  |  ancyl  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Stephan sê... "Die Congress of South African Trade Unions (Cosatu) is gekant teen die huidige voorgestelde jeugloonsubsidie. Dit is omdat "onpatriotiese" Suid-Afrikaanse werkgewers die subsidie gaan gebruik om "hulle eie sakke vol te stop", het hy gesê. " Die gehuil om die subsidie gaan daaroor dat elke jong mens wat werk kry nie noodwendig aan hulle geld hoef oor te betaal nie. Cosato se smerige hande word uit die kasrigerster gehou. Geen wonder hulle is so bang nie. Indien ouer mense afgedank word, droog hulle inkomste op. Dis so deursigtig. Tyd dat die smerige spul in die bek geruk word. Sosato dink hulle regeer die land. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.