Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Uitspraak in Jub Jub-saak uitgestel

2012-10-10 17:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Uitspraak in die moordverhoor van die musikant Molemo "Jub Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala sal Donderdag in die Protea-landdroshof hervat word.

"Dit was nou al 'n lang dag," het landdros Brian Nemavhidi gesê.

"Ons sal môre (Donderdag) voortgaan."

Nemavhidi het Woensdag bewyse van spesialiste, ontleders, getuies en polisiebeamptes bespreek.

"Beskuldigde nommer een [Maarohanye] het onskuldig gepleit op die 10 aanklagte teen hom," het Nemavhidi gesê.

"Beskuldigde nommer twee [Tshabalala] het ook onskuldig gepleit op die 10 aanklagte teen hom."

Maarohanye en Tshabalala word daarvan aangekla dat hulle op 8 Maart 2010 deur ‘n groep skoolkinders geploeg het terwyl hulle resies in Mdlalose-rylaan in Soweto gejaag het.

Vier kinders het in die ongeluk gesterf en twee ander het ernstige beserings opgedoen.

Maarohanye en Tshabalala staan tereg op vier aanklagte van moord, twee van poging tot moord en roekelose en nalatige bestuur terwyl hulle onder die invloed van drank en dwelms was.

Die families van al ses van die skoolkinders was Woensdag in die hof en het dikwels emosie getoon terwyl Nemavhidi die bewyse van die ongeluk en die oorsaak van die sterftes bespreek het.

Beide die families van die skoolkinders en Maarohanye het hul verligting uitgespreek dat die verhoor tot 'n einde kom.
    
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... Die ou SAW het darem bitter selde nie 'n "kill" gekry op die ou end nie as hulle eers 'n spoor gevat het. Behoorlike spoorsny werk en gekoördineerde optredes het bykans elke opvolg operasie in 'n sukses laat eindig. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.