Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tweede man vas oor Bredasdorp-verkragting

2013-02-07 10:17
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Tweede man is in hegtenis geneem in verband met die verkragting en verminking van die Bredasdorpse tiener Anene Booysen, het die polisie in die Wes-Kaap Donderdag gesê.

"'n 21-jarige man is gisteraand [Woensdag] in Bredasdorp in hegtenis geneem," het kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, gesê.

Die man verskyn binnekort in die hof op aanklagte van moord en verkragting.

Anene Booysen is verkrag, aangerand en vir dood gelaat, maar sy het die naam van een van haar beweerde aanvallers genoem voor sy in die hospitaal gesterf het. Die man, Jonathan Davids (22), haar ekskêrel, is Saterdag in hegtenis geneem. Hy het Dinsdag in die Bredasdorp-landdroshof op aanklagte van verkragting en moord verskyn. Die saak teen hom is tot Dinsdag uitgestel.

'n Dokter wat kennis dra van die noodoperasie wat Saterdagaand op haar uitgevoer is, het gesê dat die aanval op Booysen uiters gewelddadig was.

“Sy het ’n groot deel van haar ingewande verloor. Dis ook hoekom sy nie oorleef het nie,” het die dokter aan Die Burger gesê.

Anene is Saterdag met ernstige beserings na 'n plaaslike hospitaal geneem nadat sekuriteitswagte by 'n bouterrein op haar afgekom het. Sy is later na die Tygerberg-hospitaal oorgeplaas, waar sy Saterdagaand gesterf het.

Pauline Harmse, 'n inwoner van Bredasdorp, het aan die Cape Times gesê Anene het saam met haar broer en skoonsuster gewoon. Die paartjie het haar ingeneem toe haar ma sowat 10 jaar gelede dood is.

Harmse het gesê die tiener het Vrydag saam met vriende uitgegaan.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: bredasdorp  |  misdaad  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
46 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Conger Burger sê... Lynette, altyd verskonings. As dit, of as dat.....pak julle goed en gaan bly daar as dit dan so fantasties is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.