Tweede 'hartbaba' sterf

2011-11-04 17:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Babaseuntjie van Port Elizabeth wat met sy hart buite sy bors gebore is, is Vrydagoggend dood, het die Oos-Kaap se departement van gesondheid gesê.

“Hy het om 03:30 vanoggend gesterf,” het woordvoerder Sizwe Kupelo gesê.

Die seuntjie is verlede Maandag by die huis gebore en sy 17-jarige ma is daarna na die Dora Nzinga-hospitaal in Zwide gehaas.

Hy het verlede Dinsdag ‘n noodoperasie ondergaan. ‘n Stuk vel is om die hart geplaas om dit te beskerm terwyl verdere toetse gedoen is, het Kupelo gesê.

Die toestand, wat as Pentalogie van Cantrell bekendstaan, kom slegs voor in een uit elke miljoen babas.

Dokters het Maandag besluit dat geen verdere toetse op hom gedoen sal word nie, aangesien sy toestand te ernstig is.

Van die hartkamers is nie ontwikkel nie en van die are wat bloed uit die kop en nek moet vervoer, ook nie. Dit beteken dat bloed in dié gedeelte opdam.

Kupelo het bygevoeg dat niks vir die baba gedoen kon word nie, gebaseer op die kliniese analise.

Die baba het in die hospitaal gebly en het mediese sorg ontvang tot sy dood.

Ashleigh Louw is verlede jaar in ‘n soortgelyke geval in Johannesburg met haar hart buite haar bors gebore.

Sy is sowat twee maande later in die Chris Hani-Baragwanath Hospitaal in Johannesburg dood.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: kindersterftes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Stephan sê... "Die Congress of South African Trade Unions (Cosatu) is gekant teen die huidige voorgestelde jeugloonsubsidie. Dit is omdat "onpatriotiese" Suid-Afrikaanse werkgewers die subsidie gaan gebruik om "hulle eie sakke vol te stop", het hy gesê. " Die gehuil om die subsidie gaan daaroor dat elke jong mens wat werk kry nie noodwendig aan hulle geld hoef oor te betaal nie. Cosato se smerige hande word uit die kasrigerster gehou. Geen wonder hulle is so bang nie. Indien ouer mense afgedank word, droog hulle inkomste op. Dis so deursigtig. Tyd dat die smerige spul in die bek geruk word. Sosato dink hulle regeer die land. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 AC Base Utility MY10 PU
2011
R 114,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2009
R 255,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2008
R 280,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.