Twee vroue en baba vermoor

2010-02-08 20:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee vroue en ‘n baba is oor die naweek in die Mthatha-omgewing vermoor, het polisie in die Oos-Kaap Maandag gesê.

Volgens supt. Mzukisi Fatyela is ‘n 80-jarige vrou se lyk Sondag in haar bed in Chulunca in die Mhlontlo munisipaliteit gevind met drie steekwonde.

“Niemand is nog in hegtenis geneem nie, maar ‘n 31-jarige man is vir ondervraging ingeneem,” het Fatyela gesê.

In ‘n onverwante voorval is ‘n 38-jarige vrou en haar vyf maande oue baba dood en toegedraai in komberse onder ‘n bed gevind.

Dit het in Gqutyuni in Ngcobo buite Mthatha plaasgevind.

“Hulle is op 3 Februarie as vermis aangemeld,” het Fatyela gesê.

“Daar word vermoed fat hulle toe al vermoor is, aangesien die polisie ‘n sterk reuk van verroting geruik het toe hulle by die huis aangekom het.”

Die  vroue het die laaste drie jaar in die huis gewoon.

Beide die vrou en haar kind is verwurg en die vrou het ook ‘n steekwond gehad.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie en moordsake is oopgemaak by die Ngcobo-SAPD.

“Ons weet nie wat die motief is nie, maar ondersoek alle moontlikhede,” het Fatyela gesê.

Sapa
 

Lees meer oor: kindersterftes  |  moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ek wonder of swartes siele het? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.