Twee verdagtes sterf in skietery

2010-05-19 13:39
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mense is dood en ‘n derde ernstig beseer in aparte skietvoorvalle tussen die polisie en beweerde rowers in NU16, Mdantsane, het die polisie Woensdag gesê.

Volgens kapt. Mluleki Mbi, polisiewoordvoerder in die Oos-Kaap, het die skietery Dinsdag plaasgevind toe die polisie op soek was na twee verdagtes wat moontlik gekoppel kan word aan gewapende rooftogte in dié area die afgelope paar weke.

“Die verdagtes het in die veld geskuil en die op die polisie begin skiet. Die polisie het teruggeskiet en een verdagtes doodgeskiet. Nog ‘n verdagte is gewond,” het Mbi gesê.

 Die polisie het daarna ‘n wenk opgevolg en ‘n tweede verdagte vasgetrek. Hy het op die polisie begin skiet en hulle het teruggeskiet. Hy het op die toneel gesterf.

Die verdagte wat tydens die eerste skietvoorval gewond is, sterk onder polisiebewaking in die hospitaal aan.

“Wenke vanaf die gemeenskap speel in ‘n belangrike rol in die geveg teen misdaad,” het Mbi gesê.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.
 
 

Lees meer oor: skietery  |  misdaad  |  sterftes  |  polisie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Niemand het n probleem met dink nie. Moet dit net nie hardop doen soos Malema nie. Dit is die vinnigste manier om jouself as idioot te laat klassifiseer, veral as jy nie weet waarvan jy praat nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.