Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Twee vas vir moord in KZN

2013-02-12 17:11
Tweets Share Share line Print

Durban – Twee mans wat vir verskillende moorde gesoek word, is Dinsdag in Inanda, noord van Durban, in hegtenis geneem, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Kol. Jay Naicker het gesê ‘n 22-jarige man is in besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en vyf rondes ammunisie gevind.

“Hy word gesoek in verband met drie sake van moord n Umhlali en Verulam.”

‘n Vyftigjarige man is in hegtenis geneem nadat hy in besit gevind is van ‘n ongelisensieerde vuurwapen wat in Desember verlede jaar glo gebruik is om twee mense in die Umhlali-gebied dood te skiet.

“Beide vuurwapens sal vir ballistiese toetse gestuur word om vas te stel of hulle in enige ander misdade in die land gebruik is,” het Naicker gesê.

Die mans sal Woensdag in die Ntuzuma-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

55 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Great Stuff John! ;) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Ridgeway - 13:09 PM
    Road name: N12 Eastbound
    Accident at Xavier Street
  • Saturday Pretoria - 13:09 PM
    Road name: N1 Northbound
    Queuing Traffic between Atterbury Road and the N4 eMalahleni split
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Financial Manager - Corporate Banking

Johannesburg
The Personnel Concept
R800000 - R900000

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.