Twee vas vir R2 miljoen se dwelms

2011-07-10 20:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Meer as R2 miljoen se dwelms en vervaardigingstoerusting is Sondag ontdek tydens ‘n klopjag in Pretoria, waarna twee Nigeriese mans in hegtenis geneem is, het die polisie in Gauteng gesê.

Die polisie het ‘n klopjag op ‘n huis in Waterkloof uitgevoer ná ‘n ondersoek wat meer as ‘n maand geduur het. Hulle het op die mans afgekom terwyl hulle dwelms vervaardig het, het lt. kol. Lungelo Dlamini gesê.

Verskeie chemikalieë, skale en bottels wat vir die vervaardiging van Tik gebruik is, is by die dubbelverdiepinghuis ontdek, het hy gesê.

Nadat die mans ondervra is, het hulle die polisie na ‘n luukse huis in Monument Park geneem, waar nog dwelms in die motorhuis, kombuis en woonkamer gevind is. Toerusting vir die vervaardiging van dwelms is ook op dié perseel gevind.

Volgens Dlamini is dié huis vermoedelik as ‘n verspreidingspunt gebruik.

Beslag is op ‘n Opel Corsa-bakkie en ‘n BMW X5 gelê by die eerste huis.

Die mans sal na verwagting Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn op aanklagte van die vervaardiging van dwelms.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: pretoria  |  tik  |  dwelmhandel

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wesley.nel.5 sê... Stem saam, hy is 7, maak die venster oop Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.