Twee vas ná hulle brandstof steel

2010-02-18 20:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die eienaar van ‘n Oos-Kaapse busmaatskappy en die bestuurder van ‘n dieseltenkwa is in hegtenis geneem nadat hulle glo brandstof gesteel het.

Die verdagtes het aan die polisie gesê dat 'n tenkwa vol diesel glo vroeër gekaap is.
 
Volgens supt. Mzukisi Fatyela, polisiewoordvoerder, het die bestuurder van die tenkwa Dinsdagaand beweer dat hy in Tsolo, naby Mthatha, gekaap is en dat sy beursie en selfoon gesteel is.

Ondersoekbeamptes het die tenkwa later in Libode opgespoor.

Die voertuig was van Port Elizabeth na Durban onderweg met 37 000 liter brandstof, maar toe die polisie dit opgespoor het was dit leeg.

Die tenkwa was toegerus met ‘n opsporingstoestel en beamptes het die bestuurder se reis nagegaan.

Dit het hulle gelei na die hoofkwartier van ‘n busmaatskappy in Mthatha, wat ‘n kringtelevisiestelsel in werking gehad het.

Volgens Fatyela het die beeldmateriaal glo gewys hoe die bestuurder van die tenkwa die brandstof in die depot se ondergrondse brandstoftenks ingooi.

Hy is glo ook ‘n onbekende hoeveelheid geld betaal.

Polisie het die bestuurder van die tenkwa, sowel as die eienaar van die busmaatskappy in hegtenis geneem, maar hulle is steeds op die uitkyk vir ‘n derde persoon wat hulle vermoed ook betrokke was.

Die twee sal Donderdag in Mthatha in die hof verskyn.

- Sapa

Lees meer oor: diefstal  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Harry sê... Ergste van als, maak nie saak hoeveel hulle betoog of tekere gaan nie, die skildery is klaar die wêreld in, daar is niks wat hulle nou meer aan die saak kan doen nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior C# Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Assistant Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 229,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2009
R 129,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.