Twee vas ná bejaarde ure lank gemartel is

2010-06-28 07:15
Tweets Share Share line Print

Beeld

Koppies. – In meer as vyf uur van marteling is ’n bejaarde van Koppies met ’n mes in sy gesig gekerf, herhaaldelik met ’n ysterstaaf geslaan, op sy knieë rondgesleep en met ’n elektriese kabel geskok.

Danksy die Koppies-polisie se flinke optrede het Tobie Loubser (83), ’n ouddirekteur van Senwes, dié aanslag oorleef.

Loubser het Sondagmiddag gesê kapt. Lukie Nel, adj. Stoffel Delport en ene adj. Pitso “moet by die naam bedank word”.

Die marteling het van Vrydag 17:00 tot omstreeks middernag by Loubser se huis op die dorp plaasgevind.

Twee boewe het na bewering voor sy motorhuis in sy voertuig op hom toegesak en hom hardhandig uit die bakkie gepluk.

Daarna is hy met ’n piksteel op die bene geslaan, asook met ’n ronde ysterstaaf op sy een arm. Die mans het hom glo vasgebind en in ’n stadium gewurg.

“Hulle het gesê hulle soek geld – nie ‘kleingeld’ nie.”

Loubser het net R870 by hom gehad, maar die aanvallers het meer gesoek.

“Hulle wou toe weet waar my kluis is.” In die kluis was nie geld nie, maar net drie vuurwapens. Hulle het toe een rewolwer gevat.

Daarna het die verdagtes die huis begin deursoek. Hulle het gedurende die soektog twee bottels drank leeg gedrink en wors gebraai.

Een man het later Loubser se keel met ’n stomp mes probeer afsny, waarna hy op sy knieë na sy slaapkamer gesleep is. Hulle het hom ook met die elektriese kabel van ’n verwarmer op sy enkel probeer skok. Daarna is hulle met Loubser se bakkie en rewolwer weg.

Ná meer as 1½?uur van sukkel kon Loubser homself loswikkel.

Loubser vertel Delport het onraad vermoed toe hy die twee mans in die bakkie sien. Hy het hulle voorgekeer en in hegtenis geneem.

Die twee verdagtes kan al vandag in die hof verskyn.

- Beeld

Lees meer oor: hof  |  diefstal

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Theuns sê... Liewe hemel nee!!! Nuus24 gaan my kommentaar verwyder ek weet maar dis ook ok!!! Pleks die dom stortkop pres iets doen ipv bitch oor 'n skildery!!!! Hy is te freaking bang om op te staan teen sy eie spesie. Dit raak mos nou weer stemtyd. Ek hoop elke dom donner vrek stadig aan aids.'n Siekte wat deur hulle voortgedra word. EK HAAT DIE KLOMP DOM SWART GOED!!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.