Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Twee sterf in gru-botsing op N1

2012-11-28 08:18
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mense is dood in 'n taxi-ongeluk op die N1 buite Soweto, het paramedici Woensdag gesê.

Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, het gesê die bestuurder het Dinsdagaand in die rigting van Lenasia gery toe die taxi teen 'n staalversperring bots.

"Dit lyk asof die taxi uit die linkerbaan na die regterbaan beweeg het, waar dit toe teen die versperring gebots en die voertuig gerol het. Die taxi het toe in die middel van die pad tot stilstand gekom."

Paramedici wat op die toneel was, het die toneel beskryf as "een van die ergstes" wat hulle nóg gesien het.

"Daar was 'n jong vrou wat gedeeltelik uit die taxi geslinger is voor die taxi oor haar gerol het," het Jackson gesê.

Dié vrou se liggaam is vergruis en sy is op die toneel dood.

'n Man is ook uit die taxi geslinger.

"Hy het noodlottige kopbeserings opgedoen. Paramedici het hom agter die taxi gevind, waar hy ook gedeeltelik onder die voertuig vasgekeer is," sê Jackson.

Twee ander mense het kritieke beserings opgedoen en is op die toneel behandel voor hulle na die Chris Hani Baragwanath-hospitaal geneem is.

Elf ander mense is vir ligte tot ernstige beserings behandel en is na verskeie hospitale in die gebied geneem.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  padveiligheid
VOLGENDE OP NUUS24X

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Francois Hy het n oog op jou. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.