Twee soek borgtog in 'Sataniese ritueel'-verhoor

2011-11-16 17:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee van vyf jeugdiges wat daarvan beskuldig word dat hulle twee meisies in ‘n sataniese ritueel aan die brand gesteek het, het Woensdag aansoek om borgtog gedoen in die Johannesburgse landdroshof.

Die aansoek van Lester Moody (18) en Jeremy King (18) duur voort.

Die borgaansoek van die ander drie beskuldigdes, Lindon Wagner (21), Robin Harwood (18) en Harvey Isha (23) sal Vrydag aangehoor word.

Wagner en Harwood het sielkundige evaluering versoek. Isha was nie gereed om om borgtog aansoek te doen nie.

Die drie word by die Johannesburg-gevangenis aangehou tot hul volgende verskyning.

Kirsty Theologo (18) en haar 14-jarige vriendin is met petrol gegooi en aan die brand gesteek op die aand van 21 Oktober.

Die aanklagte teen die vyf mans is na moord en poging tot moord verander nadat Theologo, wat in ‘n koma was, ‘n week later in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal gesterf het weens 75% brandwonde oor haar bolyf.

Wagner, Harwood, Moody en King het hulself aan die polisie oorhandig en die eerste keer op 25 Oktober in die hof verskyn.

Isha is by die lys van beskuldigdes gevoeg toe hy ‘n paar dae later in hegtenis geneem is.

‘n Sesde beskuldigde, ‘n 16-jarige meisie, is op dieselfde dag as Isha in hegtenis geneem en sal binne die volgende twee weke in ‘n ander hof verskyn, aangesien sy minderjarig is.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: satanisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

butch.vanblerk sê... STEM SAAM HARRY - DIS DIE ANC SE EIE NUUTGEVONDE DOPSTELSEL - NET SOOS DIE RES VAN DIE 15 MILJOEN WELSYN (PAPGELD) TOELAES - EN DAN DAN HET HUL DIE BOERE VERGUIS OOR DIE "DOPSTELSEL" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.