Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Twee sit lewenslank ná moord op polisieman

2012-05-15 12:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die moordenaars van lt.kol. Mark Ishlove is tot lewenslange tronkstraf gevonnis, het The Star Dinsdag berig.

Ishlove (60) is op 15 Junie 2011 in ‘n skietery tussen die polisie en vyf mans naby ‘n laerskool in Northcliff, Johannesburg, dood. Twee van die gewapende mans is ook dood.

Die drie wat die aanval oorleef het, is Maandag deur die hooggeregshof in Johannesburg tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir sy moord.

“Die hof is tevrede dat die minimum voorgeskrewe vonnis nie onregverdig sal wees nie,” het regter Narem Pandya gesê.

Happy Mokorongo, Mountain Msezane en Joseph Mogashoa is ook tot 16 jaar tronkstraf gevonnis vir vier aanklagte van poging tot moord en ‘n bykomende vyf jaar vir poging tot moord op ao. Selby Sibanyoni, wat gewond is.

Mokorongo is ‘n bykomende vyf jaar tronkstraf opgelê vir die besit van ‘n semi-outomatiese vuurwapen.

Al drie is nog 15 jaar opgelê vir die onwettige besit van ander vuurwapens wat in die skietery gebruik is en nóg een jaar vir die besit van ammunisie.  Die vonnisse sal saam uitgedien word.

Hulle is vrygespreek van die moord op hul medepligtige wat in die skietery dood is.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  tronkstraf  |  polisie  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Boer Sal Ek Bly sê... die klomp sal nie! want ons is mos BOERE! hul noem net nou en dan die Moorde op ons BOERE! hul steek dit WEG! al waarvoor ons BOERE goed is - is om te SORG! n wit security wag vermoor om by n kluis uit te kom toe hul nie kon slaag nie! toe vat hul die vermoorde kind se selfoon, en dit is nie n R 100 000 werd nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Berea - 12:54 PM
    Road name: Tudhope Avenue
    ACCIDENT at York Street - expect delays
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.