Twee seuns verdrink in rioolpyp

2012-01-15 22:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die lyke van twee seuns wat verdrink het toe hulle in ‘n rioolpyp geswem het, is Sondag in Lawley, suid van Johannesburg, gevind, het Johannesburgse nooddienste gesê.

Nana Radebe, woordvoerder, het gesê die lyke van ‘n 10-jarige seun en ‘n 14-jarige seun is Sondagmiddag uit die pyp gehaal.

Sy het gesê vier seuns het toegang tot die Pikitup-perseel gekry sonder om deur veiligheidswagte gesien te word.

Nadat hulle in die water geklim het, het hulle besef dit was te diep, het Radebe gesê.

Volgens haar het twee van die seuns uitgeklim en toe gesien hoe hul vriende sukkel.

Hulle het die veiligheidswagte geroep, maar die seuns het toe reeds verdrink.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: verdrinkings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

butch.vanblerk sê... STEM SAAM HARRY - DIS DIE ANC SE EIE NUUTGEVONDE DOPSTELSEL - NET SOOS DIE RES VAN DIE 15 MILJOEN WELSYN (PAPGELD) TOELAES - EN DAN DAN HET HUL DIE BOERE VERGUIS OOR DIE "DOPSTELSEL" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.