Twee jongmense sterf in tragiese motorongeluk

2010-05-16 20:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mense is dood en vyf ander beseer nadat hul Volkswagen Polo Saterdagaand beheer op die R31 buite Barkly-Wes in die Noord-Kaap verloor het, het paramedici gesê.

Die twee oorledenes het tydens die ongeluk uit die voertuig geskiet.

Een se lyk is in die bosse gevind terwyl die ander een, ‘n negejarige seun, in ‘n doringboom gevind is, het Vanessa Jackson van ER24 gesê.

Vyf beseerde mans was nog in die voertuig toe iemand op die toneel afgekom het.

Skoene en papiere, wat soos eksamenvraestelle gelyk het, was oor die toneel versprei.

Hulle is almal hospitaal toe geneem.

“In hierdie stadium is dit onduidelik hoekom die voertuig van die pad afgewyk het en so ‘n slagting veroorsaak het waarin twee jong mense hul lewens verloor het,” het Jackson gesê.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: padongelukke

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Jaque Herman sê... Ag shame!!! LoL 'Traumatized'?? LoL What you give,you'll receive. Whites are tired of black arrogance and black parasites. Incidents like this will only increase. Blacks hate whites and blame whites for everything, yet when we return the favour they cry and are 'traumatized'. LoL Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 129,837.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.