Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Twee dood, twee vermis in gure weer

2012-08-09 07:22
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Twee mense is dood en twee is as vermis aangemeld te midde van reddingsoperasies landwyd weens die swaar reën en sneeu-neerslae, het RSG Donderdag berig.

Paramedici in KwaZulu-Natal sê 'n hawelose man het in Westville verkluim.

Die polisie in die Oos-Kaap sê 'n driejarige meisie is dood toe swaar reën haar huis ineen laat stort het.

Die soektog na 'n boer van Kareedouw is tot Donderdagoggend afgelas weens swak sig en gure weer.

Sy motor is van 'n laagwaterbrug af gespoel en meegesleur.

Sy vrou het daarin geslaag om uit te kom en is gered.

Die soektog na 'n vermiste vroue paramedikus wat in 'n ambulans was wat van 'n brug af in 'n rivier by Montagu in die Wes-Kaap gespoel is, duur ook voort.

Intussen was verskeie gebiede in KwaZulu-Natal teen Woensdagaand steeds sonder krag, ondanks Eskom se marathon pogings om die kragtoevoer te herstel.

Harding, Mooirivier en Cedarville is sonder elektrisiteit nadat kraglyne weens die uiterste weerstoestande meegegee het.

Eskom sê personeel en helikopters is op die toneel om die infrastruktuur te herstel, hoewel sneeu en swak sig toegang bemoeilik.

Eskom sê sneeu en reën het ook skade aan die krag-infrastruktuur in die Oos-Kaap en Vrystaat aangerig. Eskom sê die vraag na krag sal na verwagting weens die koue weer landwyd hoog bly.

Volg Nuus24 op Twitter.

RSG

Lees meer oor: eskom  |  sneeu  |  weer
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pieter Du Plessis sê... Gedink jy sal onbepaald so kan aan gaan? Wat ook al na jou kant toe kom jy verdien dit.Gemors wat lewens verwoes.Kry vir jou!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.