Twee buitelanders in Oos-Kaap verkrag

2010-07-25 14:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee buitelanders is verkrag in twee aparte voorvalle in die Oos-Kaap, het die polisie Sondag gesê.

‘n Duitse meisie (15) is na bewering deur twee gewapende mans verkrag wat by die houthut ingebreek het waarin sy en haar 14-jarige broer gebly het in Addo, het kapt. Ernest Sigobe gesê.

“Die mans het glo toegang tot die hut gekry deur gister [Saterdag] by die agterste venster in te breek.”

Die mans het die tiener glo verkrag terwyl haar broer hulpeloos moes toekyk.

Hulle het toe die goed in die hut gesteel, insluitend ‘n kamera en ander persoonlike items.

Die tieners se ouers het in ‘n ander bed-en-ontbytplek daar naby geslaap.

In die tweede insident is ‘n 27-jarige man in hegtenis geneem nadat hy glo Saterdag in die vroeë oggendure ‘n 22-jarige vrou van Nederland verkrag het.

Die vrou doen sedert 15 Julie vrywilligerswerk in Stormsrivier.

Sy het buite gestap toe sy rondom 06:00 verkrag is.

Die man sal na verwagting binnekort in die hof verskyn.


- SAPA

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SeeVeeDeeEl sê... Hulle wil maar net "upgrade", maar onthou net, as 'n wit meisie belangstel, dan "downgrade" sy, soos in vir altyd. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2002
R 49,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY96
1999
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.