Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tutu vra vir 'n Midde Ooste-skietstilstand

2012-11-17 08:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het diegene wat verantwoordelik is vir die onlangse geweld in die Midde Ooste gevra om hul wapens neer te lê.

Wanneer hulle dit doen, moet hulle in ag neem dat "diegene wat hulle met sulke minagting behandel, ook kinders van God is", het Tutu in 'n verklaring gesê.

Die nuusagentskap AP het Vrydag berig dat minstens 22 Palestyne, insluitend 12 militante en ses kinders, en drie Israeli's dood is in drie dae wat skietgevegte tussen die Israeli-weermag en Gasa-militante. Sewe Palestyne het vroeër vandeesweek in 'n reeks lugaanvalle gesterf.

Volgens die nuusagentskap het Israel gesê hy bombardeer Gasa uit wraak teen die Islamitiese militante-vuurpylaanvalle.

"Weereens betaal die onskuldige mense van Israel en Palestina met hul bloed om die verdelende en eksklusiewe agendas van die 'n paar onverdraagsame mense te bevorder," het Tutu in 'n verklaring gesê.

"Weereens blameer fanatikuste van albei kante mekaar en beweer dat hulle met die goedkeuring van God optree. Weereens wring die wêreld sy hande saam en probeer om die gapende wond met 'n dun, tydelike pleister van 'n onbeduidende skietstilstand gesond te maak."

Tutu het verder gesê permanente vrede in die heilige land sal nie net die mense van Palestina en Israel bevoordeel nie.

"Die konflik daar word in haat en wantroue regoor die wêreld geëggo."

Tutu het 'n beroep gedoen op die wêreld – wat deur die Verenigde Nasies gelei word – en magtige lande met geopolitieke en ekonomiese belange in die streek om die ontwikkeling van 'n oplossing vir volhoubare vrede en sekuriteit vir die mense van Israel en Palestina te prioritiseer.

"Die volhoubare oplossing moet insluit dat die grond wat onwettig beset word teruggegee word en die skepping van twee nasiestate, in 'n proses wat deur vredesmagte van die VN gelei word."

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: desmond tutu  |  israel  |  palestyne
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Hahaha-a-a! Ou Stinkvinger rot is net so bang vir jou Willy. ROFL! Hy maak of hy niks kan lees nie - nou kom piep hy ook "sweet-nothings" hier by my voete... Hy's ook een wat piep, piepie en hol! Wag ek moet gaan - goeie nagrus Willy, aan die mans en dames. Aan die goddelose, vuil rotte? - mog Willy julle so in jul drome wurg - dat julle aambeie 'n nat streep laat - wanneer julle wegstap na die onderonsie... ;-) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.