Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tutu verwerp Nobelvredesprys vir EU

2012-11-30 09:09
Tweets Share Share line Print

Stockholm – Emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu en twee ander Nobelvredespryswenners het aan die Nobel-stigting geskryf uit protes teen 'n besluit om vanjaar se Vredesprys aan die Europese Unie toe te ken.

"Die EU is duidelik nie die kampioen van vrede wat Albert Nobel in gedagte gehad het toe hy sy testament geskryf het nie," het hulle in 'n ope brief gesê.

Die brief is ook onderteken deur Noord-Ierland se Mairead Maguire, wat die prys in 1976 gewen het, en Argentinië se Adolfo Perez Esquivel, wat in 1980 met die toekenning vereer is.

"Die Noorweegse nobelkomitee het die prys op so 'n manier herdefinieer en aangepas op 'n manier wat nie konsekwent is met die wet nie," het hulle gesê en bygevoeg dat die komitee die oorspronklike wense van die Nobelprys-stigter wat in 1896 dood is, te respekteer.

Die drie vra ook dat die prysgeld van $1,2 miljoen (sowat R10 miljoen) nie aan die Europese Unie betaal word nie.

Altesaam 18 Europese leiers het 'n uitnodiging aanvaar om volgende maand se seremonie by te woon, terwyl ses die uitnodiging van hand gewys het, het die Karolinska-instituut, wat die Nobelprys toeken, gesê.

Die Britse premier, David Cameron, is een van die leiers wat gesê het hy gaan nie die geleentheid op 10 Desember in Oslo bywoon nie, terwyl die Duitse bondskanselier, dr. Angela Merkel, en die Franse president, Francois Hollande, gesê het hulle sal die geleentheid bywoon.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: europese unie  |  nobelprys
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilmar Pienaar sê... Maak alle verkragters se name bekend en wanneer en waar hul hul vrygelos word. Die gemeenskap moet maar self n plan met hulle maak. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.