Tutu: 'Wêreld sal meer vreedsaam wees as vroue regeer'

2011-10-08 15:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die wêreld sal ‘n vreedsame plek wees as dit deur vroue beheer word, het emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu Saterdag gesê.

Die Dalai Lama het hom in ‘n video-gesprek gevra hoe hy glo daar ‘n einde aan oorlog gebring kan word.

“Dit is eintlik baie maklik: laat vroue oorneem,” het Tutu geantwoord.

Hy het gesê vroue is van nature baie meer geneig om medelye te hê, terwyl mans geneig is om te voel hulle moet “macho” wees.

Tutu, wat sy 80ste verjaardag vier, het verder gegaan deur te sê as die Nazi-diktator Adolf Hitler meer liefde van sy ma ontvang het, sou die geskiedenis dalk anders gewees het.

“Hitler was nie deur sy ma vertroetel nie. Hy het nie ‘n gevoel van sekuriteit gekry nie... omdat hy leeg gevoel het, soos boelies baie keer voel, het hy probeer om bevestiging te kry deur lelik met ander te wees.”

Tutu en die Dalai Lama moes ‘n langafstand-gesprek voer nadat die Suid-Afrikaanse regering nie die Tibettaanse spirituele leier betyds met ‘n visum voorsien het nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: dalai lama  |  desmond tutu  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
49 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Elmarie sê... Adoons hulle sal nog ons x ook uit tippex Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 189,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.6i VeloCiti 5-dr
2006
R 79,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.