Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tutu: Regering het struggle verraai

2011-10-05 12:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu het Woensdag gesê hy het as 'n baie hartseer ou man gepraat toe hy Dinsdag teenoor die regering uitgevaar het.

"Die Dalai Lama is een van die heiligste mense, 'n vryheidsvegter en dryfveer vir verandering. Dit is onregverdig," het Tutu in 'n onderhoud met Redi Tlhabi van TalkRadio 702 gesê.

"Hy is 'n wêreldfiguur en vir die regering om so rond te speel is iets wat niemand kan regverdig nie."

Tutu het gesê die regering se besluit oor sy visum het niks te doen met wat die Tibettaanse geestelike leier in die land kom doen nie.

"Dit het alles te doen met die land se verhouding met China. China is die grootste onderdrukker van sy mense. Ons (Suid-Afrika) is bang om nee te sê. "

Hy het gesê hy is gewalg deur die ANC en die regering.

"Ons het ons struggle verraai. Die mense wat betrokke was in die struggle, moet in hul graf omdraai."

Tokyo Sexwale, minister van menslike nedersettings, het ook in 'n onderhoud met Tlhabi gesê is dit is "ongelukkig" dat die situasie so hanteer is.

"China is ons vennoot. Ek is nie teen die Dalai Lama nie. Ons weet daar is probleme tussen China en Tibet en ons moet 'n buitelandse beleid handhaaf en ons eie waardes verdedig. Ek wil ook weet wat gebeur het en hoekom die kwessie op die manier hanteer is."

– Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: desmond tutu  |  dalai lama  |  politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
90 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... Jaco, jy klink soos 'n ou wat al die bome op sy erf sal uithaal, omdat dit 'n bietjie blare mors. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.