Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Troetelhonde nie vir swartes – Zuma

2012-12-27 09:40
Tweets Share Share line Print

Durban – Om geld te spandeer om 'n hond te koop en om dié hond na die veearts en op uitstappies te neem, hoort in die wit kultuur, het pres. Jacob Zuma gesê.

Zuma het Woensdag in 'n toespraak in KwaZulu-Natal gesê dít is nie wat Afrikane moet doen nie en dat hulle eerder op die familie moet fokus.

Daar is 'n nuwe generasie van jong Afrikane wat probeer ander leefstyle aan te neem en selfs probeer om soos ander te lyk, het hy gesê.

"Al gebruik jy enige room en maak jy jou hare reguit, sal jy nooit wit wees nie," het Zuma gesê.

Zuma het verder gesê 'n persoon wat waardigheid en ubuntu verloor, sal waarskynlik respek en liefde vir sy medemens verloor. Hy het gesê swart mense moet ophou om die gewoontes van ander kulture aan te leer.

Hy het mense, wat honde meer as mense liefhet, beskryf as mense wat 'n "gebrek aan menslikheid het".

Terwyl hy die toespraak gelewer het, het duisende mense gelag en hom toegejuig.

Dit was Zuma se eerste openbare verskyning sedert hy verlede week in Mangaung tot 'n tweede termyn verkies is.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: jacob zuma  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
185 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

skalla sê... Ongelukkig vir jou het jou erkenning op die verkeerde forum verskyn. Jy sien, hier is almal persoonlik deur hulle God aangestel om jou te veroordeel. Hulle sal selfs so ver gaan om vir jou n versie of twee aan te haal wat God aan hulle laat verskyn het. Klomp skynheilige dwepers. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.