Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Treinongeluk: Minister besoek toneel

2013-01-31 13:25
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Dikobe Ben Martins, minister van vervoer, het Donderdag die ongelukstoneel naby die Kalafong-stasie in Pretoria waar twee treine in 'n ongeluk betrokke was, besoek.

Hy en 'n gevolg, insluitend provinsiale vervoerbeamptes, het op die treinspoor na die wrakke van die twee treine gestap.

Die polisie op die toneel het gesê een van die treine het ten tyde van die ongeluk op die spoorlyn tussen Cor Delfos en Saulsville stilgestaan, waarna 'n ander trein daarteen gebots het. Die ongeluk het omstreeks 07:00 begin.

Nooddienswerkers was teen 10:00 steeds op die toneel.

Die drywer is omstreeks 09:00 per helikopter in 'n kritieke toestand na die hospitaal geneem, het Johan Pieterse, woordvoerder van die nooddienste, gesê.

Pieterse het gesê 20 mense het ernstige beserings opgedoen in die ongeluk. Altesaam 150 ander mense het geringe beserings opgedoen.

Verskeie joernaliste en paramedici was op die toneel.

'n Mediakonferensie oor die oorsaak van die ongeluk sal later in die dag by die Kalafong-stasie gehou word, het  Lillian Mofokeng, woordvoerder van Metrorail, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  treinongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Smit sê... Wie kan nog n koelie creeper onthou wat ons toentertyd geboul het? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.