Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Treindienste tussen Jhb, Pta hervat ná ongeluk

2013-02-21 08:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Treindienste tussen Pretoria en Johannesburg is hervat nadat dienste op die roete vroeër weens 'n ongeluk opgeskort was, het Metrorail Donderdag gesê.

Metrorail sê hy is dankbaar dat pendelaars geduldig was tydens die vertragings.

Tembela Kulu, provinsiale bestuurder van Metrorail in Gauteng, het gesê alternatiewe vervoer is aan pendelaars verskaf.

Drie mense is beseer toe die trein buite die Kemptonpark-stasie in 'n voertuig vasgery het wat gebruik word om slote vir veselkabel te grawe. Die ongeluk het Woensdag plaasgevind.

Alle spoorlyne by die Kemptonpark-stasie is gesluit en die oorhoofse elektrisiteit in die gebied was af.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: metrorail  |  johannesburg  |  pretoria  |  treine
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adele Coetzee sê... Ag nee de klerk, haal daai sonbrille af! Jy het ons land se ondergang begin! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:17 AM
    Road name: Mabopane Highway Southbound
    DELAYS between Brits Road and Eskia Mphahlele Drive
  • Wednesday Pretoria - 06:17 AM
    Road name: Bremer Street / Transoranje Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between van der Hoff Road and Vom Hagen Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Manager (2 Year contract)

Centurion
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

IntermediateSharePoint Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.