Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tradisionele geneser trou met meisie (13)

2013-01-31 14:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Tradisionele geneser van Limpopo se huwelik met 'n tienermeisie het die regering in dié provinsie warm onder die kraag.

"Sulke praktyke kan nie ongesiens verbygaan in 'n land waar kinders beskerm word en die reg het op opvoeding en 'n stabiele en veilige omgewing nie," het Phumla Williams, woordvoerder van die regering, in 'n verklaring gesê.

The Sowetan het Donderdag berig dat 'n 57-jarige tradisionele geneser met 'n 13-jarige meisie getrou het. Die meisie het epilepsie, en die geneser voer aan hy het met haar getrou sodat hy haar probleme kan monitor. Die geneser hou vol die meisie se probleme word deur haar voorvaders veroorsaak.

Die meisie se ma het gesê die tradisionele geneser het haar dogter twee jaar lank behandel en haar epilepsie glo genees. Hy het toe aan die vrou gesê die voorvaders pla haar dogter en dat sy gemonitor moet word. Hy het aangebied om met haar te trou.

"Ons het geen ander keuse gehad as om in te stem nie, want ons wil hê sy moet gesond wees," het die vrou aan die koerant gesê.

Sy het R5 000 as lobola ontvang vir haar dogter.

Volgens die koerant is die tradisionele geneser op 23 Januarie in hegtenis geneem nadat 'n inwoner 'n klag by maatskaplike werkers ingedien het. Die aanklagte teen hom is later laat vaar omdat die meisie se ouers ingestem het dat sy met hom mag trou.

Williams het gesê hulle vertrou dat die saak die nodige aandag sal geniet.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
71 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeWet Momberg sê... Ha ha ha , jammer ou Ernus , amper haal ek 'n onskuldigge ou uit ! Ek bel jou gou om te wys ek kan ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Van Reenen - 13:13 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT 3kms north of the Pyramids Hotel on Van Reenens Pass - expect delays
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.