Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Toorgeld' op strand gevind

2012-12-27 14:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vervalste banknote wat in 'n slenter gebruik word, is op 'n strand in Oos-Londen gevind, het die polisie Donderdag gesê.

'n Jong kind het Woensdag die geld in bondels R100-note by Leachesbaai opgetel, het kapt. Stephen Marais, polisiewoordvoerder, gesê.

"Daar was witpapier tussen die vervalste note gevind."

Die polisie is na die toneel ontbied.

Marais het gesê die moontlikheid bestaan dat die geld in 'n slenter bekend as die "Black Dollar Scam" gebruik word.

Hy het gesê misdadigers sal mense, veral bejaardes, nader en belowe dat hulle hul geld sal verdubbel.

Die bedrieër voeg dan 'n "spesiale stof" by die witpapier in 'n boks en wag dan sowat 30 minute vir die chemikalië om te "werk".

Die misdadigers haal dan regte note uit en sit dit bo op die papier voor hy die boks aan die slagoffer wys. Die slagoffer glo dan dat die papier in geld verander het.

Marais het gesê die polisie het beslag gelê op die vervalste note wat op die strand gevind is.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Monica Delport. Wat die argitektuur betref, stem ik saam met jou wat die moderne glasgebouwe betref. Maar kyk na die stadhuis, die poskantoor,Delfshaven enkele dele van Kralingen soos díe s'Gravenweg. Maar die nuwe Rotterdam het die mees verfynde tegniese hoogstandjies in die wereld. Dit wat nie kannie is in Rotterdam tot werkelikheid gebring. Daar waar 50 verdieping gebouwe feitelik op n moeras gebou is. n hawe soos die Waalhaven die grootste met die hand gegrawe hawe in die wereld. Die mees moderne haweterminal in die wereld. Die grootste in en uitvoerhawe van die wereld. Ongelukkig verander sekere dele van die stad in misdaad wanner die nie werkend arabiere, surinamers, antilliane, nigeriane wakker word en uit hulle neste uitkom. Ek twyfel jy was in Rotterdam, maar misskien het jy n lucky day gehad en n baie donker sonbril opgehad. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.