Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tolhekwerkers op N4 staak dalk

2010-03-29 06:37
Tweets Share Share line Print

Arisja Jacobs

Tolhekwerkers op die N4-snelweg in Mpumalanga wil vandag met ’n volskaalse staking begin.

Lede van die South African Transport and Allied Workers Union (Satawu) in die provinsie beplan ook om oormôre in groot getalle na die tolhek tussen Middelburg en Witbank op te ruk.

“Ons beplan nie om die hekke of paaie te versper nie, maar omdat simpatiseerders by ons kan aansluit, kan ons geen versekering gee dat motoriste nie ontwrig sal word nie,” het mnr. Vusi Ntshangase, provinsiale Satawu-sekretaris, gesê.

Die staking spruit uit die ineenstorting van loon-onderhandelings tussen Satawu en Trans African Concessions (Trac), wat die tolpad bedryf.

Die onderhandelings het al in Januarie begin.

Selfs die kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie (KVBA) kon nie ’n oplossing vir die geskil vind nie.

Volgens Ntshangase sal die staking onbepaald voortduur totdat ’n ooreenkoms tussen Trac en Satawu bereik word.

Die werkers eis onder meer ’n 17%-verhoging, vier maande kraamverlof, ’n maandelikse behuisingstoelae van R1 000 en dat Trac 65% tot die werkers se mediese fonds en voorsorgfonds bydra.

Volgens mnr. Arthur Coy, Trac se uitvoerende hoof, het sy maatskappy via Cosatu se webtuiste van die beplande staking gehoor.

“Ons het teen Vrydag nog geen formele kennisgewing ontvang nie. Trac het alles in sy vermoë gedoen om te verseker dat die staking nie die funksionering van die tolhekke beïnvloed nie.” 

Lees meer oor: stakings  |  tolhek
VOLGENDE OP NUUS24X

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Debbie De Winnaar sê... Nee wat ek wil tog nie n baba steel nie, genoeg gehad om my eie groot te maak. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.