Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Toegewyde Christen' moet hoes oor affair

2013-01-31 09:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man wat 'n buite-egtelike verhouding gehad het met 'n ander man se vrou, moet R75 000 in skadevergoeding betaal aan die verontregte man, is Donderdag berig.

Waarnemende regter Louis Vorster het Renier Heine van Irene in Pretoria ook beveel om jaarliks 15,5% rente te betaal totdat die laaste betaling gemaak is, berig The Star.

Die klaer, wat as DJE Erasmus geïdentifiseer is, het 'n skadevergoedingseis ingedien nadat sy vrou, Sune Erasmus, hom in 2010 vir Heine gelos het.

Erasmus het aan die hof gesê hy het 'n gelukkige huwelik gehad tot sy vrou in 2009 by 'n farmaseutiese maatskappy begin werk en vir Heine ontmoet het.

Heine het getuig dat Sune ongelukkig was in haar huwelik voor sy hom ontmoet het. Al drie is glo toegewyde Christene.

Volgens die koerant het Vorster die "heiligheid van die huwelik" benadruk en gesê dit word deur die wet erken.
    
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
81 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Ouers ... MOENIE jul kinders teen mekaar opsweep nie ... kinders is baie beinvloedbaar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Randvaal - 11:53 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Asset Data Capturer

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.