Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tieners vas ná gru-moorde op broers, niggie

2012-11-16 08:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Ses tieners is Donderdag in hegtenis geneem nadat drie kinders in Augustus in Limpopo vermoor is, het die polisie gesê.

"Hulle word in 'n plek van veiligheid aangehou en sal Vrydag in die Mookgopong-landdroshof verskyn," het brig. Hangwani Mulaudzi gesê.

Mulaudzi het gesê die ses kinders tussen die ouderdom van 12 en 14 staan tereg op drie aanklagte van moord en een van verkragting.

Die broers, Bafana Kekana (9) en Hosea Richard Kekana (10), en hul niggie Johana Kekana (12) is op 18 Augustus in Mookgopong gestenig. Bloedbevlekte klippe, wat met 'n kombers en takke bedek is, is naby die lyke gevind.

Die vermoorde kinders was geklee in hul skooluniforms en hul hande en voete is met skoenveters vasgemaak.

Johana is verkrag voor sy vermoor is.

Die kinders is laas op 15 Augustus lewend gesien tydens 'n optog om meer onderwysers by hul skool, Dikobo-laerskool, te eis. Hulle het by die Montadi-jeugsorgsentrum gewoon.

Mulaudzi het gesê die ses tieners woon in die gebied waar die lyke gevind is.

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het in Oktober gesê hy ondersoek die moorde en die moontlikheid dat die kinders se voogde nalatig was.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kaspaas Breekwater sê... Ja Kots, nogal 'n vreemde verskynsel die, ek het ook al agtergekom dat sodra ek iemand in Duits antwoord, word my kommentaar binne 'n uur verwyder of gerapporteer. Mens het seker dalk 'n hoer aansien as jy eerder Engels op 'n Afrikaanse forum praat as Duits. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
  • Wednesday Benoni - 09:51 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC through central Benoni
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.