Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tiener vas wat glo bejaarde verkrag

2012-12-02 08:18
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Tienerseun is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van 'n 70-jarige vrou, het die Oos-Kaapse polisie Sondag gesê.

Die bejaarde vrou het op 26 November van 'n tradisionele seremonie na haar huis in die Rwantsini- informele nedersetting teruggekeer toe sy deur die 17-jarige aangeval is, het kapt. Jackson Manatha gesê.

"Die verdagte het haar na bewering agtervolg en haar in 'n oop veld erg aangerand en verkrag," het Manatha gesê.

Die seun is die volgende dag in hegtenis geneem en staan tereg op aanklagte van aanranding en verkragting.

Manatha het gesê hy is later vrygelaat in die toesig van sy ouers, omdat hy steeds 'n minderjarige is.

Hy sal na verwagting Maandag in die Dutywa-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

George Barnard sê... Ja jy kan duidelik sien Modise is n ANC kader Noord Wes se naam moet verander Wie steek die geld in hulle sakke want nommer plate Briefhoofde ens moet verander Wie baat daarby die ANC hoekom bestee hulle nie hulle siek breins aan better dinge as dit nie byvoorbeeld huis vir kinders wat dwelms Dagga Drank en aan sraat kinders en gee daardie naam wat hulle voorstel aan die projek of is die breins nie so ver ontwikkel nie die kinders is moes die toekloms en so projek kan moes net tot die gemeenskap se voordeel wees Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Riverlea - 07:23 AM
    Road name: Nasrec Road Northbound
    DELAYS towards Main Reef Road
  • Friday Sandton - 07:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Corlett Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Head of tax/ senior tax specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.