Tiener vas ná hy plaasboer skiet

2011-12-13 13:39
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Sewentienjarige tiener is in hegtenis geneem vir die moord op 'n plaasboer van Merweville, in die Wes-Kaap, het die polisie Dinsdag gesê.

'n Voorlopige ondersoek toon dat Frederick J v Z Snyders (35) en sy vrou Maandagaand op hul stoep gesit het toe een van hul plaaswerkers na hulle gegaan het, het kapt. Malcolm Pojie gesê.

"Die plaaswerker het die oorledene se haelgeweer uit sy bakkie, wat buite geparkeer was, geneem en 'n skoot in die plaasboer se rigting geskiet. Die plaasboer is op die toneel dood."

Die tiener het nóg skote na die boer se vrou geskiet maar kon haar nie raakskiet nie. Hy het later die haelgeweer aan die vrou oorhandig voordat hy homself aan die polisie oorgegee het.

Volgens Pojie het die tiener ten tyde van die voorval op die plaas gewerk.

"Die plaasboer en die tiener het glo vroeër Maandagmiddag 'n argument gehad en dit kan moontlik die motief vir die moord wees," het hy gesê.

Die tiener sal op 15 Desember op 'n aanklag van moord in die Leeu Gamka landdroshof verskyn.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: moord  |  misdade

Lewer kommentaar op hierdie artikel
121 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

karl.speer.5 sê... Die meeste burgers in SA kan nie kompeteer met die kundige werkers in die internasionale markte nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PHP Developer

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R15000 - R28000

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 189,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.6i VeloCiti 5-dr
2006
R 79,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.