Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tiener noem aanvaller se naam voor sy sterf

2013-02-06 12:33
Tweets Share Share line Print

Kaapstad –  ’n Sewentienjarige meisie van Bredasdorp wat verkrag, aangerand en vir dood gelaat is, het die naam van een van haar aanvallers genoem voor sy in die hospitaal gesterf het.

Anene Booysen is Saterdag met ernstige beserings na 'n plaaslike hospitaal geneem nadat sekuriteitswagte by 'n bouterrein op haar afgekom het, het Die Burger berig. Sy is later na die Tygerberg-hospitaal oorgeplaas, waar sy Saterdagaand gesterf het.

Die vermeende aanvaller wie se naam sy genoem het, is in hegtenis geneem en die polisie is nou op soek na nog drie verdagtes.

Kapt. Frederick van Wyk, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die aanklagte is ná Anene se dood na verkragting en moord verander.

’n Bron by die hospitaal het aan Die Burger gesê haar beserings was van so ’n aard dat hulle haar nie daar kon behandel nie.

“Dit was een van die wreedste wat ons nog hier by die hospitaal gesien het. Te wreed om in enige koerant te noem.”

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: misdaad  |  verkragtings  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
40 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilhelmina Scholtz sê... Weg met E-tol, moenie skyfie koop nie. Ek stem 100% saam. Het ook nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 11:20 AM
    Road name: High Road Southbound
    DELAYS between the R21 Highway Interchange and Pomona Road
  • Friday Paulshof - 10:56 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Stone Haven Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.