Tideman-moordenaars kry lewenslank

2010-09-03 17:16
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die drie mans wat ‘n Duitse ingenieur sowat vier jaar gelede “ongeërg en koelbloedig” voor sy vrou vermoor het, is Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Regter Sulet Potterill het Elliot Calvin Ranape (25), Lucas Velly Sefoka (30) en Thabo Mamagobo (26) tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hul die 66-jarige Sven Tideman in sy huis in Rietondal, Pretoria in Augustus 2006 vermoor het.

Hulle is ook gevonnis tot 18 en 23 jaar tronkstraf vir roof en die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. Hulle sal dié vonisse gelyktydig uitdien.

Regter Potterill het in ag geneem dat  Sefoka en Mamagobo eerste oortreders was en dat hul reeds twee jaar in die tronk spandeer het tydens die verloop van die hofsaak. Hy was egter van mening dat hul die swaarste straf verdien.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: moorde  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Riekie sê... Ek sou graag in presiese woorde wou gese het wat ek dink van die "agbare President" maar dit sal verwyder word so nou se ek maar net WHATEVER!!!!! |Dream om!!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Systems Engineer

CPT - CBD
Communicate Cape Town IT
R45000 - R54000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8 EXECUTIVE AT
1999
R 79,990.00

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2003
R 101,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 104,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.