Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Terre'Blanche-moordenaar sit lewenslank

2012-08-22 10:59
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die man wat vroeër van die moord op Eugene Terre’Blanche skuldig bevind is, is pas in die rondgaande hof op Ventersdorp tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Chris Mahlangu het tereg gestaan op aanklagte van moord, huisbraak en roof met verswarende omstandighede.

Regter John Horn het die regse leier se voormalige plaaswerker ‘n lewenslange vonnis vir moord opgelê.

Horn het Mahlangu in Mei op al dié aanklagte skuldig bevind.

Patrick Ndlovu, die tiener wat aanvanklik ook van die moord op Terre’Blanche aangekla is, maar later op dié aanklag en aanklag van roof vrygespreek is, kry twee jaar in geheel opgeskort vir vyf jaar vir huisbraak.

Joernaliste wat vanuit die hof getweet het, berig die regter het gesê Ndlovu het berou getoon en tekens van rehabilitering gewys.

“Jy’s al twee jaar in aanhouding. Ek dink nie jy moet tronk toe gaan nie,” het Horn aan Ndlovu gesê.

Mahlangu en Ndlovu is daarvan aangekla dat hulle die voormalige leier van die AWB op 3 April 2010 in sy plaashuis buite Ventersdorp in die Noordwes doodgeslaan het.

Mahlangu het beweer hy het uit selfverdediging opgetree, terwyl Ndlovu enige betrokkenheid in die misdaad ontken het.

Die tiener se naam is destyds met die regter se uitspraak vir die eerste keer genoem, aangesien hy toe eers 18 jaar oud geword het. Sy naam is in die verlede nie bekendgemaak nie, aangesien hy as ‘n minderjarige verhoor is.

Horn het tydens sy uitspraak Mahlangu se bewerings verwerp dat Terre’Blanche die plaaswerker gesodomiseer het.

Die regter het ook bewerings verwerp dat die polisie die semenagtige vloeistof op die regse leier se lyk doelbewus verwyder het.

Dit het tydens vorige hofverrigtinge aan die lig gekom dat daar geen forensiese bewyse was wat die tiener by die moord betrek nie.

Horn het destyds gesê daar was goeie getuienis dat Ndlovu by die huis ingebreek het en waarskynlik wou steel.

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
74 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Roquip Willie sê... n ANC ondersteuner het geen verstand om goeie kommentaar te lewer. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bredell - 18:30 PM
    Road name: Pomona Road Eastbound
    DELAYS approaching High Road due to roadworks
  • Thursday Houghton Estate - 18:29 PM
    Road name: M1 Both Ways
    DELAYS approaching the Glenhove Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.