Taxi-geweld nou buite beheer

2010-03-17 14:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Taxi-geweld in Johannesburg is besig om heeltemal hand uit te ruk, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) Woensdag gesê.

PhilipTaaibosch, die sekretaris-generaal van Santaco, het Woensdag gedurende ’n nuuskonferensie gesê die geweld spruit uit frustrasie dat die regering die industrie se rol in die land verontagsaam.

Sowat 60 taxi-operateurs is sedert die naweek weens publieke geweld in hegtenis geneem.

“Terwyl die hele Suid-Afrika se aandag nou op Johannesburg gevestig is en verdere kommer voor die 2010 Wêreldbeker die lig gesien het, doen ons ’n beroep op die stad Johannesburg om terug te staan want die gevolge van hulle aksies is besig om uit te kring na ander dele van die land.”

Taaibosch het gesê die regering wat voortdurend versuim om saam te werk, gee aanleiding tot ‘n nasionale staking wat dreig om plaas te vind.

“2010 word nie as ‘n platform gebruik nie. Ons ondersteun dit en sien uit daarna, maar indien dit gebeur dat die staking tot die Wêreldbeker voortduur, is dit nou maar so, maar dit word nie beplan nie.”

Taaibosch het gesê die taxi-operateurs is baie bekommerd oor voortdurende intimidasie en ongelukkig met die "razzmatazz", lei die pendelaars daaronder.

"Dit is onregverdig. Dit is nie ’n polisiestaat nie. Dit lyk egter of ons een word,” het Santaco se uitvoerende lid in Johannesburg, Frans Mashishi gesê.

Mashishi het gesê lede is ook ongelukkig oor die feit dat hulle nie by enige vervoer-aktiwiteite met betrekking tot die Wêreldbeker ingesluit is nie.

-Sapa





 

Lees meer oor: 2010  |  taxi-geweld

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

karl.speer.5 sê... Elke revolusie is uniek maar die swakheid van die regering is altyd die primêre oorsaak. As 'n regering nie wét en orde kan handhaaf nie dan is hy power. Gewoonlik sal so 'n power regering eers te sag optree, dan te streng optree, onder druk swig en toegewings maak maar dan weier om na regverdige klagtes en besware te luister. ‘n Regering wat bykans geen beleid het nie, lukraak regeer, ‘n land ekonomies ten gronde laat gaan, met swak amptenare regeer, korrupsie van die amptenary en die regering self toelaat is inderdaad 'n power regering. Die stappe wat die regering in SA tans doen beteken net soveel as 'n bewys wat in reën water geskryf is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2005
R 135,995.00

AUDI

A3 2.0 TDi Ambition 3-dr Dsl
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.