Taxi-bestuurders saai amok weens snelbusdienste

2011-06-17 12:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Altesaam tien taxi-bestuurders is Maandagoggend vir publieke geweld in Soweto in hegtenis geneem soos spanning oor die bekendstelling van die volgende fase van die Rea Vaya-snelbusdiens (BRT) gestyg het.

"Hulle het paaie versper,” het Govindsamy Mariemuthoo, die woordvoerder van die Gautengse polisie gesê.

Polisie het Maandagoggend oral op die roetes van die snelbusdienste wag gestaan.

Volgens sommige taxi-ondernemings is dié snelbusdiens ’n bedreiging vir hulle voortbestaan.

Die taxi-vereniging, Utaf het verlede week gesê hulle sal hulle dienste onttrek indien die nuwe busse op die roetes, waarop hulle glo eiendomsreg op het, begin ry.

Sekuriteit is op die Soweto Naledi Johannesburg-spoorweë opgehef nadat brandende bande en ander voorwerpe omstreeks 03:00 Maandagoggend op die spoorlyne geplaas is.

Passasiers op die treine is met klippe bestook.

Sibusiso Ngomane, Metrorail-woordvoerder het gesê die voorwerpe is al uit die weg geruim, maar dienste is met 45 minute vertraag.

BRT-busse is ook oornag verniel.

Metrobus het hulle dienste in die Merafhe-gebied onttrek uit vrees vir gewelddadige voorvalle, het die besturende direkteur, Herman van Haar gesê.

Intussen was duisende pendelaars weens onbeskikbare taxi’s en oorbelaaide bushaltes en treine gestrand.

-Sapa
 

Lees meer oor: snelbusdiens  |  taxi-geweld

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

karl.speer.5 sê... Elke revolusie is uniek maar die swakheid van die regering is altyd die primêre oorsaak. As 'n regering nie wét en orde kan handhaaf nie dan is hy power. Gewoonlik sal so 'n power regering eers te sag optree, dan te streng optree, onder druk swig en toegewings maak maar dan weier om na regverdige klagtes en besware te luister. ‘n Regering wat bykans geen beleid het nie, lukraak regeer, ‘n land ekonomies ten gronde laat gaan, met swak amptenare regeer, korrupsie van die amptenary en die regering self toelaat is inderdaad 'n power regering. Die stappe wat die regering in SA tans doen beteken net soveel as 'n bewys wat in reën water geskryf is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manual Tester

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R20000 - R23000

Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R35000

Senior Java Developer

Cape Town N Suburbs
Hire Resolve
R35000 - R45000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2005
R 135,995.00

AUDI

A3 2.0 TDi Ambition 3-dr Dsl
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.