Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tatane-verdagtes weer in die hof

2012-12-10 07:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die sewe polisielede wat daarvan aangekla word dat hulle verantwoordelik is vir die dood van die betoger Andries Tatane sal Maandag weer in die Ficksburg-streekhof verskyn.

Konst. Kabelo Pule, 'n staatsgetuie, het met sy laaste verskyning gesê hy het gesien hoe konst. Mothusi Magano, die tweede beskuldigde, 'n skoot afgevuur het.

Die beskuldigde se regsverteenwoordiger, Johann Nel, het Pule tydens kruisondervraging egter 'n opportunis en leuenaar genoem.

Nel het Pule gevra om die punt in die video te wys waar Magano die skoot afvuur.

Pule was nie in staat om duidelik uit te wys wanneer Magano die sneller getrek het nie, en Nel het beweer Pule praat nie die waarheid nie.

Nel het ook aangevoer dat Pule se getuienis in 'n tugverhoor oor die Tatane-saak, verskil van sy getuienis in die hof.

Tatane is in April verlede jaar in Ficksburg dood in 'n botsing met die polisie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: andries tatane
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hendriette Wielick sê... "Ek het niks oor nie. My plaas is gevat, selfs die koolkoppe waarmee ek geboer het, is weg - HOU OP ! ek kan nie meer lag nie, my maag is al seer!!! Nou weet jy hoe dit voel ou kaalkop gemors! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 15:12 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the right lane after the N4 Interchange
  • Thursday Randburg - 15:04 PM
    Road name: Kent Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Harley Street - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.