Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Talle vas ná betoging by Medupi

2013-02-15 17:38
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Altesaam 46 werkers is ná gewelddadige betogings by die Medupi-kragstasie in Lephalale in hegtenis geneem, het die polisie Vrydag gesê.

Brig. Hangwani Mulaudzi het gesê betogende werkers het 'n Eskom-voertuig aan die brand gesteek en polisievoertuie tydens Donderdagaand se betoging beskadig.

Die mense sal binnekort op aanklagte van openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging in die hof verskyn.

Eskom het verlede maand die kragstasie tydelik gesluit toe kontrakwerkers gestaak het.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: eskom  |  medupi
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... @Maka Drama Dit is snaaks voor die BEVRYDE NUWE SA met sy MENSEREGTE op ons neergdaal het met al sy beloftes van 'n beter lewe van almal, het ons nie "'n gewapende wag of 'n elektriese hakiesdraadomheining nie of alarms en GPS-opspoorders in ons karre" nodig gehad het nie...m.a.w. wat jy hier seg is dat die sg. "bevryding" 'n treë of tien agteruit was." Jou "aannames" wat jy maak oor boere en hul paraatheid is 'n bewys dat jy BITTER MIN weet van wat op plase aangaan en bitter min weet van hoe hul veiligheids netwerke operasioneel werk. "Die polisie is nie gratis persoonlike lyfwagte 24/7 nie"...raai wat?... boere ook nie..hulle is boere! Die grondwet WAARBORG kamstig my reg op lewe en veiligheid...maar die staat MISLUK klaaglik daarin om hierde waarborg gestand te doen...m.a.w. as 'n regering is hulle 'n totale mislukking. En o Ja...In Rhodesië was die boere "gebackup" deur 'n hoogs opgeleide en professionele weermag en polisie...PRESIES wat die OU SA burgers ook van hulle veiligheidsmagte kon verwag..."Fast Forward" na vandag en in Zimbabwe is die boere besteel van hul grond en verjaag deur die regering wat juis hulle moes beskerm. Die NUWE ZIMBABWE se regering het hom skuldig gemaak aan die moorde van duisende van sy EIE SWART burgers in 80 jare. En in die NUWE VERBETERDE SA is dieselfde proses aan die gang..met die veiligheidsmagte wat daagliks dieper en dieper in die swartgat van onbevoegheid af daal. VIVA vryheid...of nie...? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.