Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Swaar reën maak amok in KZN

2012-12-11 14:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Elf mense het tot dusver as gevolg van swaar reënbuie in Durban gesterf, het eThekwini se metropolisie gesê.

Eugene Msomi, ‘n woordvoerder, sê sommige plakkershutte het ineengestort en ander is in Chatsworth se Bayview- informele nedersetting, Welbedacht en Claremont meegesleur.

Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) sê ses kinders en ‘n volwassene word vermis nadat hulle op ‘n eiland in die Umzinto-rivier naby Durban vasgekeer geraak het.

Drie ander mense is by die the iFafa Club Marina-oord, suid van Umzinto, gered.

Nog nege hawelose mense is bevry nadat die Umbilo-rivier in Durban oorstroom het. Die mense het onder die M4-brug – wat oor die rivier strek – geslaap toe die vloedwater hulle vasgekeer het.

Die brandweer, paramedici en die polisie is ingespan om hulle te red.

Intussen is vier mense beseer toe ‘n goederetrein in die Amanzimtoti-rivier naby Durban beland het.

"Die malende rivier het die sand onder die treinspoor geërodeer, wat veroorsaak het dat die trein 'n paar meter na benede in die water gestort het," het Chris Botha, woordvoerder vir Netcare 911, gesê.

Meer as 300 inwoners in Ladysmith, KwaZulu-Natal, se huise is beskadig nadat groot haelstene oor die stad geval het.

Nomusa Dube, LUR vir samewerkende regering, sê miljoene rande sal benodig word om dié mense te help.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: durban  |  oorstromings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Botha Du Plessis sê... Goeie werk polisie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Cost Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.