'Survivor-man' borgtog geweier

2010-03-10 12:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Jub Jub en Themba Tshabalala het Woensdagoggend kortliks in die beskuldigdebank van die Protea-landdroshof verskyn.

Die polisie het gesukkel om die honderde mense wat buite die hof betoog het rustig te hou.

Liezl van Jaarsveld, die aanklaer, het aan die landdros gesê dat die twee mans vier aanklagte van moord, twee aanklagte van poging tot moord, ‘n klag van roekelose en nalatige bestuur en een van bestuur onder die invloed van alkohol in die gesig staar.

Van Jaarsveld het gesê dat die staat vir ‘n uitstel van sewe dae vra vir verdere ondersoek omdat verklarings van nog getuies bekom moes word, insluitende dié van twee passasiers.

Die beskuldigdes is borgtog geweier. Verskeie ander aanklagte kan glo steeds teen hulle aanhangig gemaak word.


Lees die volle berig by iol

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jub jub  |  hofsake  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... hoeveel konings moet die land nog dra ? daar is konings met krone van dierevelle ,dorings en nou een met `n stortkop. genoeg is genoeg . Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Figo 1.4 TDCi Ambiente Dsl 5-dr
2012
R 133,330.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 126,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.8 5-dr
1999
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.