Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Suid-Afrikaners vrees dié misdaad die meeste

2012-09-27 13:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Misdaadopname het aangedui dat die meeste Suid-Afrikaners ‘n vrees het om ‘n slagoffer van ‘n inbraak te word.

Kefiloe Masiteng, adjunk-direkteur-generaal van Statistieke SA, sê sowat 59,3% van huishoudings dink inbrake is die mees algemene misdaad. Sy was besig om vanjaar se uitslae van die misdaadopname in Pretoria uit te reik.

“Ons het gesinne gevra wat die mees gevreesde tipes misdade is.”

“Huisbraak en rooftogte het uitgedraai om die misdade wat mense die meeste oor bekommerd is, te wees,” het sy gesê.

Die opname, wat na Januarie tot Desember 2011 gekyk het, het bevind dat die meeste huisbrake – 27,5% – snags plaasgevind het. Altesaam 19,8% het smiddae gebeur.

Die aantal huishoudings wat tevrede is met die polisie se optrede, het in vergelyking met die vorige jaar gedaal.

“Ons het ‘n persentasie van 65 in 2010 gehad, maar ons het ‘n 62% tevredenheid in verband met die polisie se optrede [in 2011] gehad...” het Masiteng bygevoeg.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  misdaadstatistiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... TRIP ja laat dink my aan die ou wat golf gespeel het op die baan , toe kom die begrafenis stoet verby ,die man gaan staan en haal sy hoed af.sy friend se jong jy is rerig n christen en die ou se onthou ek was 50 jaar met haar getroud. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PHP Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
R10000 - R15000

.Net Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Tester

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.