Suid-Afrikaners vermis in Visrivier-canyon

2011-07-21 18:24
Tweets Share Share line Print

Lauren Hess

Kaapstad – Drie Suid-Afrikaners word vermis in ‘n dorre gebied van die Visrivier-canyon nadat hulle van die res van hul groep vriende verwyderd geraak het.

Die drie was deel van ‘n groep van nege mense, wat twee gidse insluit. Hulle het verlede Woensdag na die canyon vertrek en sou Maandag teruggekeer het.

Volgens Ilonka de Beer van Pretoria het haar ma, René Booyse, en Ricky en Sandra Harmse met ‘n spoor in die Ais-Ais-gebied in die canyon langs gestap met hul vier vriende en die gidse toe hulle op ‘n rots, slegs 13 kilometer van die uitgangshek van die oord, afgekom het.

Volgens De Beer het haar ma en die Harmses besluit om “om die rots” te gaan, terwyl die res oor dit geklim het. Die groepe het op dié punt van mekaar verwyderd geraak.

Sy het gesê die groep het na hul vermiste vriende gesoek, maar kon hulle nie vind nie. Hulle het na die oord – die Ai-Ais Richtersveld Transfrontier Park – teruggekeer en later verder na hulle gaan soek.

Volgens De Beer het sy eers Dinsdag uitgevind dat haar ma vermis word toe sy Transfrontier Park gebel het. Sy het gesê hulle het in dié stadium nog nie eens ‘n reddingsoperasie van stapel gestuur nie.

‘n Reddingshelikopter is vroeër Donderdag ontplooi om na hulle te soek, het sy gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- News24

Lees meer oor: visriviercanyon  |  staproetes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

johan.vermeulen.127 sê... miljuisende Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2005
R 135,995.00

AUDI

A3 2.0 TDi Ambition 3-dr Dsl
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.