Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Suid-Afrikaner in Algerië gered

2013-01-24 16:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Suid-Afrikaner is ná ‘n terreuraanval by die Tigantourine-gaskompleks in Algerië gered, het Ebrahim Ebrahim, adjunk-minister van buitelandse sake, gesê.

“Ons het bevestiging gekry dat een Suid-Afrikaanse burger wat deur die Algerynse weermag gered is, veilig in Suid-Afrika is...” het hy in ‘n verklaring gesê.

Luidens die verklaring is die persoon Maandag, 21 Januarie gered.

“Die Suid-Afrikaanse regering het die terreuraanval ten sterkste veroordeel...”

Geen verdere besonderhede is oor die Suid-Afrikaner verskaf nie. Dit is ook nie bekend of hy ‘n gyselaar was nie.

Gewapende rebelle het verlede week ‘n bus oorval wat ingenieurs wat by ‘n gasveld in Algerië gewerk het, vervoer het. Twee mense het gesterf en 41 buitelanders is ontvoer, het AFP berig.

Die rebelle het toe na die gaskompleks gegaan en talle buitelanders en ‘n aantal plaaslike werknemers gyselaar gehou.

Algerië se regering sê 37 buitelanders van agt verskillende nasionaliteite en ‘n Algerynse burger is in die ontvoering dood.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: algerië  |  sterftes  |  ontvoerings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... MY punt is presies wat ek vir jou geseg het : So kom ons praat op 'n beskaafde manier met mekaar en indien daar verskille is seg so en ons sorteer dit ook op 'n volwasse manier uit. Jy het dit in my gesig teug gegooi. Nou seg ek, ek stem saam met jou. Kom ons tree volwasse op asb. Wil jy nou weer daaroor ook 'n lang relaas lewer? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.