Suid-Afrika stuur glo af op ’n ramp

2011-03-04 23:00
Tweets Share Share line Print

Londen – Suid-Afrika is gebrekkig en sal binne die volgende 15 jaar heeltemal uitmekaarval met erger nagevolge as wat nou in Libië gesien kan word.

Só het Toscafund, een van die Verenigde Koninkryk se hoëprofiel verskansingsfondse, Vrydag bekend gemaak.

Die hoofekonoom en vennoot Savva Savouri, wat navorsing gedoen het oor Suid-Afrika se ekonomie, het die emigrasie van professionele werkers en die “tekort aan gesentraliseerde leierskap” hiervoor blameer.

“Die land is sosiaal, polities en demografies gebrekkig en sal binne die volgende 15 jaar nie meer kan funksioneer nie. Dit sal dieselfde pad as die Midde-Ooste en Noord-Afrika stap, maar die nagevolge sal baie meer ernstig wees,” het Savouri hierdie week tydens ‘n onderhoud aan die Reuters-nuusagentskap gesê.

Lees meer hier.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: ekonomie  |  suid-afrika

Lewer kommentaar op hierdie artikel
225 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

johan.vermeulen.127 sê... miljuisende Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2005
R 135,995.00

AUDI

A3 2.0 TDi Ambition 3-dr Dsl
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.