Student vir selfoon doodgeskiet

2010-01-30 13:49
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ’n Student is Vrydag gedurende ’n gewapende rooftog in Woodstock doodgeskiet, het die plaaslike polisie gesê.

Insp. November Filander het gesê die student is omstreeks 16:00 in sy nek en kop geskiet toe die rower sy selfoon probeer steel het.

Hy het aan die Kaapse Technikon studeer.

"Hy het op die toneel gesterf. Die selfoon was ten tyde die polisie se aankoms steeds in sy hand gewees,” het Filander gesê.

Die verdagte het twee seuns van hul selfone beroof voordat hy vir die student geskiet het, het Filander gesê.

Hy het die toneel gevlug en is steeds soek.

Die polisie het ’n sak van moord en roof oopgemaak.

- SAPA

 

Lees meer oor: moorde  |  rooftogte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Sanet so omdat jy vir Zumpie ken nou is jy afkeurig deur die skildery? Wees bly jy kon sien hoe lyk die ding waarmee hy die land deur die ore werk. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.