Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Strate in Sasolburg steeds ontoeganklik

2013-01-23 09:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie monitor Woensdagoggend die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg in die Vrystaat nadat minstens twee mense in betogings gesterf het.

Kol. Motantsi Makhele het gesê daar is 'n sterk polisieteenwoordigheid in die gebied, maar die situasie is onder beheer en geen geweld is oornag aangemeld nie.

"Die enigste ding is dat sommige strate steeds ontoeganklik is."

'n Betoger is Dinsdag by die Zamdela-polisiekantoor doodgeskiet in 'n geveg met die polisie.

Vroeër die dag het die polisie gesê 'n motoris het 'n betoger doodgeskiet nadat 'n groep 'n straat versper het.

'n Joernalis van Jacaranda FM se motor is met klippe bestook en 'n Sapa-kameraman is met 'n mes gedreig.

Makhele het gesê hy kan nie 'n berig in The New Age bevestig dat drie mense gesterf het nie. Hy weet nie hoeveel mense beseer is nie.

Die geweld, wat Sondag begin het, is veroorsaak deur planne om die Sasolburg- en Parys-munisipaliteit saam te smelt. Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, het Dinsdag aangekondig dat dié planne laat vaar is.

Meer as 200 mense is sedert die begin van die geweld in hegtenis geneem.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: sasolburg  |  betogings  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

2013-05-25 12:26

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Net so terloops... Watse advertensie is hier op nuus-24 - waar 'n vrou letterlik probeer om een van haar borste uit haar buustelyfie te druk? Dis geweldig steurend... Dit bly mens se aandag aftrek van die kommentaar kolom - veral as daar geen kommentaar is nie. Is dit moontlik dat julle haar hand kan laat sak asb.? Dankies. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.