'Stormloop by UJ moet ondersoek word'

2012-01-11 09:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die regering sê die dood van ‘n vrou wat in ‘n stormloop by die Universiteit van Johannesburg (UJ) gesterf het, moet volledig ondersoek word.

"Hierdie is ‘n betreurenswaardige voorval," het Jimmy Manyi, ‘n woordvoerder vir die regering, Dinsdagaand in ‘n verklaring gesê.

Manyi meen die verbetering in die matriekslaagsyfer moet ‘n rede vir feesviering en nie tragedie wees nie.

"Hierdie is ‘n betreurenswaardige voorval wat hopelik volledig ondersoek sal word."

UJ het Dinsdag gesê die universiteit sal die stormloop ondersoek. Altesaam 22 mense is beseer, waarvan twee kritieke beserings opgedoen het.

Manyi het sy meegevoel met die geaffekteerde families gedeel.

The Times het Woensdagoggend die oorledene as Gloria Sekwena (47) geïdentifiseer. Sy was die ma van ‘n voornemende student, Kgositsile Sekwena.

Sy het gesterf toe 'n skare by die kampus ingestorm het om hul aansoeke te verseker.

Beeld het Woensdagoggend berig dat die DA Blade Nzimande, minister van hoë onderwys, daarvan beskuldig dat hy verlede jaar na die ellelange toue by universiteite as ’n “wonderlike probleem” verwys het.

Nzimande het Dinsdag maatreëls aangekondig om soortgelyke voorvalle in die toekoms te verhoed.

Sy departement oorweeg dit om nie meer “instap-aansoeke” aan die begin van die jaar toe te laat nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Danie sê... Jy mag dit net nie op 'n doek vaslê en verewig nie Koos...dit is waar die kuns en kultuur stop! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.