Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Steenkamp-moorde: Skool sê seun mag nie terugkom

2012-09-04 09:47
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die tiener wat van die moorde op die Steenkamp-gesin aangekla word, is uit op borgtog, maar sal nie terugkeer na sy skool nie, het ‘n koerant berig.

Die Griekwastad-kinderhof het die minderjarige moordbeskuldigde borgtog van R5 000 toegestaan.

Die seun se Bloemfonteinse skool het aan Beeld gesê die tiener sal nie op die skoolgronde toegelaat word nie, hangende die uitkoms van die verhoor.

Hy is vroeër in hegtenis geneem in verband met die moorde op Deon Steenkamp, sy vrou, Christelle, en hul dogter, Marthella. Hulle is op Goeie Vrydag op hul plaas, Naauwhoek, doodgeskiet.

Die voorsitter van die skool se beheerliggaam sê hulle het opsies noukeurig oorweeg en met ‘n sielkundige vergader.

“Die beheerliggaam het besluit dat dit onvanpas is om hom toestemming te gee om na die skool of sy koshuis terug te keer...”

Hy sê die seun is steeds een van die skool se leerlinge en dat sy akademiese vordering belangrik is. Die seun sal moontlik by die huis met skoolwerk bygestaan word.

Die koerant berig die tiener moet op 1 Oktober weer in die hof verskyn vir die bepaling van ’n verhoordatum in die hooggeregshof.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: griekwastad-moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stefan Van Rensburg sê... Is die woordvoerder korrek aangehaal? "Disintegrasie"? Is dit nou bedoel as die teenoorgestelde van "integrasie"? Wil die woordvoerder my nou wysmaak hierdie land se boorlinge was een pragtige groot vredeliewende uit die teksboek nasie voor lelike ou apartheid dit kom smêsh het? En wat is in elk geval in beginsel nogal met disassosiasie verkeerd? Niks nie. Dieselfde grondwet "reguleer" dit ook, as 'n beskermde reg om te mag assosieer met wie ek wil. Onder andere. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Zandspruit - 16:23 PM
    Road name: Beyers Naude Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bothma Road
  • Thursday Northwold - 16:23 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Feedlot Cattle Assistant

Pietermaritzburg
Pronel Personnel Consultants Pietermaritzburg
R8000 - R12000

Draughtsman - 6 month Contract

East London
MPC Recruitment
Market Related

BI Developer

Gauteng
Goldenrule Technology
R320000 - R420000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.