Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stander-ongeluk: Taxibestuurder aangekla

2013-01-04 17:59
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Burry Stander sterf in padongeluk
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Durban – Die bestuurder van die minibustaxi wat betrokke was by die botsing waarin die fietsrylegende Burry Stander dood is, sal Maandag in die Port Shepstone-landdroshof verskyn, het die polisie gesê.

Die bestuurder sal, ná die polisie met die direktoraat van openbare vervolging (DOV) oorleg gepleeg het, teregstaan op 'n aanklag van strafbare manslag, het kol. Jay Naicker Vrydag gesê.

Stander, 25, het Donderdagmiddag van 'n oefenrit in Shelley Beach aan die KwaZulu-Natalse suidkus teruggekeer toe die noodlottige ongeluk plaasgevind het.

Beeld het berig dat dit buite die fietsrywinkel Concept Cyclery plaasgevind het. Stander se pa, Charles, die bestuurder van die winkel, het die ongeluk gehoor plaasvind.

Durban se Daily News het berig dat plaaslike fietsryers Saterdag 'n massa-fietsrybyeenkoms ter ere van Stander sal hou. Kevin Govender, 'n ooggetuie, het volgens die koerant gesê Stander se familie was binne minute op die ongelukstoneel.

Govender het gesê die taxibestuurder was geskok en “het gelyk of hy nie weet wat om te doen nie”.

“Hy het gesê... hy het nie die fietsryer gesien nie en weet nie hoe die ongeluk gebeur het nie,” het Govender gesê. Hy het toegekyk terwyl Stander se vrou, Cherise, hom vasgehou het.

“Dis een van die hartseerste goed wat ek al ooit gesien het. Sy ma was heeltemal verbysterd. Ek kon nie slaap nie want die gebeure het die heeltyd voor my afgespeel. Dit was baie hartseer,” het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: burry stander  |  ongelukke  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mark Janse van Rensburg sê... Who cares, 'n verslag soos gesien deur die sirkus bestuur. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.